
Buitelanders gewerf vir hoërhof-agterstand
Loading player...
Die Regterlike Dienskommissie het planne aangekondig om 'n beperkte aantal buitelandse regters te werf om in die siviele stroom van Namibië se hoërhof te dien. In 'n mediaverklaring sê die kommissie dié besluit volg op 'n volgehoue tekort aan geskikte gekwalifiseerde plaaslike kandidate en toenemende druk op die hof vanweë aftredes en 'n groeiende siviele saaklading. Kosmos 94.1 Nuus het met Vikitoria Hango, die woordvoerder van die kommissie, gepraat:

