
Gesonde gesinne | Gebruik keuses reg vir kleuters tot tieners
Loading player...
Te veel keuses maak kinders net onseker, en valse keuses skep konflik. Lourindi verduidelik in “Gesonde gesinne” hoekom minder keuses eintlik meer rustigheid bring.

