Regime verandering in Iran sal te veel chaos veroorsaak - Trump, Junie '25

Loading player...
Met net 27 persent van Amerikaners wat die oorlog in Iran ondersteun, en die jongste peilings wat toon dat die eerse 100 ure van die konflik die land tussen 3,7 en 4 miljard Amerikaanse dollar gekos het, kom president Donald Trump onder toenemende druk om met ‘n plan vorendag te kom. Vanoggend berig Amerikaanse media dat Trump in Junie 2025 op Airforce One gesê het hy soek nie ‘n regime verandering in Iran nie...
6 Mar 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Graad gevang ... wat nou?

Die tersiêre onderwyslandskap vier duisende nuwe gegradueerdes, soos die meer as 4 000 wat vandeesweek by Unam graad gevang het, en van ander instellings. Die vieringe word egter getemper deur die harde werklikheid van gegradueerdes wat sukkel om werk te kry, waarvan baie vir jare na graduering vassteek. Kosmos 94.1…
30 Apr 6AM 1 min

Namfisa sê oor NHP-ondersoek

Namfisa ondersoek die Namibia Health Plan na 'n vlaag van diensontwrigtings en betalingsagterstande. Die probleme het op 1 April begin nadat die fonds sy bestuur na Universal Care oorgeskakel het. Met gesondheidsorgverskaffers soos tandartse en fisioterapeute wat massiewe onbetaalde eise rapporteer, het sommige verenigings reeds direkte betaling van pasiënte begin…
30 Apr 6AM 1 min

Transworld Cargo beplan tweede besending avo's na Nederland

Na die suksesvolle uitvoer van 400 ton vars avokadopere vanaf Zambië na Rotterdam in Nederland, is daar nog ‘n pluimpie vir TransWorld Cargo. Na die eerste besending ooit middel-Maart suksesvol na die Walvisbaai-hawe uitgevoer is, is ‘n tweede besending nou in die pyplyn. Fritz Kaufmann, TransWord Cargo se besigheid-ontwikkelings bestuurder…
30 Apr 6AM 1 min

Brent klim met 17% in afgelope week

Brent ru-olie het in die afgelope week met meer as 17 persent gestyg en terwyl die kommoditeit effe teruggesak het na 112 Amerikaanse dollar ‘n vat, het dit vroeë meer as 120 dollar bereik. Namibiese bestuurders sit op hete kole in afwagting op die Mei-brandstofprys wat volgende week in werking…
30 Apr 5AM 1 min

Kommer oor xenofobie wat toeneem in SA

Die regering doen 'n beroep op die publiek om onwettige aktiwiteite by wetstoepassingsowerhede aan te meld en nie die wet in eie hande te neem nie. Die pleidooi volg na voortgesette openbare aktiwiteite oor die onwettige immigrante-kwessie, insluitend protesoptogte deur die anti-onwettige migrasiegroep March and March. Die adjunk-regeringswoordvoerder William Baloyi…
30 Apr 5AM 1 min