Nashinge sê begroting was gebalanseerd

Loading player...
Die leier van die amptelike opposisie in die parlement, Imms Nashinge, het die finansminister geprys vir 'n nasionale begroting vir 2026/27 wat hy as gebalanseerd beskryf. Nashinge sê meer moet gedoen word om die lewens van burgers te verbeter, en spesifieke fokus moet op werkskepping en behuising geplaas word. Nashinge het die parlement toegespreek na die begroting ingedien is.
27 Feb 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Nafau, Hungry Lion sluit arbeidsooreenkoms

Die Namibië Voedsel- en Geallieerde Werkersunie en Hungry Lion Namibia het vandag in Windhoek 'n ooreenkoms onderteken vir 'n loonverhoging en hersiene diensvoorwaardes. Die ooreenkoms sluit 'n salarisverhoging van 375 Namibiese dollar vir die eerste jaar in, terugwerkend tot 1 Julie 2025. Die ooreenkoms kom ná 'n dooiepunt in loononderhandelinge…
10 Mar 11AM 1 min

SA ekonomie groei met 0,4% in laaste kwartaal 2025

Suid-Afrika se ekonomie het vir 'n vyfde agtereenvolgende periode groei getoon, met groei van 0,4-persent in die vierde kwartaal van verlede jaar. Tussen Oktober en Desember is die toename hoofsaaklik gedryf deur die finansies-, handels- en dienstesektore, sowel as hoër huishoudelike besteding en owerheidsbesteding. Bokang Vumbukani-Lepolesa van Statistieke Suid-Afrika sê…
10 Mar 11AM 1 min

Só is M-pokke-, Kongokoors-uitbrekings beëindig

Die gesondheidministerie het die suksesvolle inperking van Mpokke- en Kongo Koors-uitbrekings in die Erongo- en Omaheke-streke aangekondig. Die Mpokke-uitbreking is op 19 Oktober 2025 in Swakopmund verklaar na die eerste laboratoriumbevestigde geval op 18 Oktober 2025. Namibië het drie bevestigde gevalle aangeteken, wat almal ten volle herstel het en op…
10 Mar 10AM 1 min

Regering beplan vir brandstof-krisis: Ngurare

Eerste Minister Elijah Ngurare sê die regering is in gesprek met verskeie belanghebbendes om te verseker dat daar in die land se brandstofbehoeftes voorsien kan word indien die Midde-Ooste oorlog langer as twee maande aanhou. Namibië se brandstofvoorraad word tans as stabiel beskou, met voldoende reserwes om ongeveer twee tot…
10 Mar 10AM 1 min