Irma Rescue: Natuurlike Ondersteuning vir Stres, "Burnout" en Meer

Loading player...
Jean-Louis Knouwds gesels met Anette Rheeder oor die gewilde Irma Rescue-reeks en hoe hierdie natuurlike produkte ondersteuning kan bied tydens uitdagende tye.

Hulle deel waardevolle insigte oor persoonlike ervarings én terugvoer ná die gebruik van Irma Rescue Burnout en Irma Rescue Stress, asook hoe die volledige reeks kan help met emosionele welstand.

Die Irma Rescue-reeks bestaan uit 6 produkte:
• Burnout
• Stress
• Panic
• Blues
• Heartbreak
• Shock

Elke produk is beskikbaar in aparte pakkies van 20 – vra gerus by jou plaaslike apteek.

📩 Navrae kan gerig word aan: info@sanatural.co.za
– hulle antwoord graag.
11 Feb 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Elmero gesels met Darryl Beukes oor sy boek "The Reward of Repetition"

Diep, roerend en ontsettend inspirerend! 🎙️✨ Tydens vandag se Kosmos 94.1 Kuierkonvooi het Elmero agter die mikrofoon ingeskuif vir 'n ongelooflike gesprek met Darryl Beukes oor sy boek, "The Reward of Repetition". 'n Kragtige herinnering dat volhoubaarheid en die regte gewoontes werklik vrugte dra
9 Sep 11AM 8 min

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die lewer en A.Vogel Boldocynara

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die belangrike rol wat die lewer in ons algemene gesondheid speel. Dr Vogel het die lewer die reguleerder van menslike gesondheid genoem. In dié gesprek kyk Jean-Louis en Estie na hierdie kosbare orgaan, hoe ons dit kan ondersteun en na A.Vogel Boldocynara, ’n kruietonikum…
9 Sep 5AM 12 min

Disney op die verhoog: ’n Betowerende dansproduksie by die NTN

Jean-Louis en Laimi gesels met Anchen Wille van die Anchen Wille Dance Academy oor hul nuwe produksie, Disney on Stage! Ontdek wat jy kan verwag van hierdie kleurvolle vertoning vol dans, musiek en geliefde Disney-karakters. ’n Gesprek oor die magie van Disney, dans en ’n produksie wat die verhoog by…
3 Sep 5AM 5 min