
DA verwelkom Kruger-herstelfonds
Loading player...
Die DA verwelkom die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing, en SANParke se stigting van die Kruger-herstelfonds. Die fonds sal die dringende herbou en herstel van noodsaaklike infrastruktuur in die Krugerwildtuin ondersteun om langtermynvolhoubaarheid te verseker. Vloedskade in die wildtuin word op 500 miljoen Suid-Afrikaanse rand beraam. Andrew de Blocq van die DA sê hulle ondersteun die fonds se bestuurstruktuur:

