Winde maan Kaapse inwoners om versigtig te wees

Loading player...
Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, het inwoners gemaan om waaksaam te bly terwyl die provinsie met ernstige veldbrande en voortdurende watertekorte worstel. Volgens Winde is die 2025/2026-brandseisoen die ergste in 'n dekade, met 132 000 hektaar wat afgebrand en verskeie strukture wat vernietig is, maar sonder enige lewensverlies. Hy sê meer as 19 miljoen Suid-Afrikaanse rand is aan brandbestrydingsoperasies bestee, met meer as 2 600 personeellede wat ontplooi is:
23 Jan 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Walvisbaai-korridorgroep beplan vir volgende 5 jaar

Die Walvisbaai-korridorgroep het pas driedaagse konsultasievergaderings met belanghebbendes afgehandel wat daarop gemik is om geteikende oplossings te vind om die naatlose vloei van streekshandel te verbeter. Die insigte wat ingesamel word, sal instrumenteel wees in die finalisering van die groep se Strategiese Raamwerk vir 2026–2031, wat daarop gemik is om…
23 Jan 8AM 1 min

Ses mense steeds vermis by Kampterrein-grondstorting

Reddingspogings gaan voort om na ses vermiste mense, insluitend twee tieners, te soek na die grondstorting in ʼn kampterrein by Mount Maunganui op Nieu-Seeland se Noord-eiland. Swaar reën het tot die grondstorting by die gewilde kampplek gelei waar gesinne tydens die skoolvakansie ontspan het. Nieu-Seeland se eerste minister, Christopher Luxon,…
23 Jan 8AM 1 min

Nuwe Khomas-streekraad skop sy werk af

Die nuutverkose Khomas-streekraad het vanoggend sy pligte vir die 2026-boekjaar hervat. Die raad sê dat hy pogings wil versterk om werkskepping te verseker, toegang tot basiese dienste soos water en sanitasie uit te brei, jeugbemagtigingsprogramme en infrastruktuuropgraderings reg oor Windhoek en omliggende kiesafdelings te bevorder. Raadsvoorsitter Stefanus Ndengu is aan…
23 Jan 7AM 1 min

Brand in Franschhoek-berge woed steeds

Brandbestryders veg steeds teen die brand in die berge bo Franschhoek in die Wes-Kaap wat byna ʼn week gelede uitgebreek het. Jo-Anne Otto van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê die brand aan die regterkant van die Franschhoekpas het in die vroeë oggendure na eiendomme beweeg. Sy sê brandbestryders het onmiddellik…
23 Jan 7AM 1 min

Mbuende spreek kragopwekking by Davos aan

Namibië versnel planne om kernkrag te ontwikkel, 'n stap wat tydens die Wêreld Ekonomiese Forum se Jaarvergadering in Davos uitgelig is. Aan die kantlyn van die beraad het die direkteur van die Nasionale Beplanningskommissie, dr. Kaire Mbuende, die dringende behoefte beklemtoon om binnelandse energieproduksie te verhoog, en opgemerk dat slegs…
23 Jan 5AM 1 min