
Meatco bied uitstekende prys vir slagbees, abattoirs begin kompeteer
Loading player...
Die pryse vir speenkalwers het hoog gebly die afgelope maand weens 'n hoë vraag. Namibië het onlangs in meeste dele van die land goed reën gekry. Kosmos 94.1 Nuus het 'n produsente kontrak onder oë gekry waarin Meatco boere meer as die normale slagprys aanbied, en nuwe rolspelers het nog nie die mark ten volle betree nie. Desmond Cloete, die bemarkingsbestuurder by die Lewendehawe- en Lewendehawe-produkteraad lewer kommentaar.

