Anette Rheeder gesels oor hidrasie, minerale & gesondheid!

Loading player...
Ons begin die jaar met ’n insiggewende gesprek saam met Anette Rheeder oor die belangrikheid van die regte kombinasie van water en minerale vir goeie gesondheid.

Sy gesels oor A.Vogel Multiforce Alkaliese poeier en hoe dit jou liggaam daagliks kan ondersteun om gebalanseerd en energiek te bly.

In Namibië is A.Vogel Multiforce Alkaliese poeier beskikbaar in oorspronklike, suurlemoen of mango geure – maak jou keuse by jou plaaslike apteek en begin die jaar met ’n gesonder leefstyl.
16 Jan 2AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Elmero gesels met Darryl Beukes oor sy boek "The Reward of Repetition"

Diep, roerend en ontsettend inspirerend! 🎙️✨ Tydens vandag se Kosmos 94.1 Kuierkonvooi het Elmero agter die mikrofoon ingeskuif vir 'n ongelooflike gesprek met Darryl Beukes oor sy boek, "The Reward of Repetition". 'n Kragtige herinnering dat volhoubaarheid en die regte gewoontes werklik vrugte dra
9 Sep 11AM 8 min

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die lewer en A.Vogel Boldocynara

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor die belangrike rol wat die lewer in ons algemene gesondheid speel. Dr Vogel het die lewer die reguleerder van menslike gesondheid genoem. In dié gesprek kyk Jean-Louis en Estie na hierdie kosbare orgaan, hoe ons dit kan ondersteun en na A.Vogel Boldocynara, ’n kruietonikum…
9 Sep 5AM 12 min

Disney op die verhoog: ’n Betowerende dansproduksie by die NTN

Jean-Louis en Laimi gesels met Anchen Wille van die Anchen Wille Dance Academy oor hul nuwe produksie, Disney on Stage! Ontdek wat jy kan verwag van hierdie kleurvolle vertoning vol dans, musiek en geliefde Disney-karakters. ’n Gesprek oor die magie van Disney, dans en ’n produksie wat die verhoog by…
3 Sep 5AM 5 min