
VF Plus vra ramptoestand oor bek-en-klou
Loading player...
Die Vryheidsfront Plus vra vir die afkondiging van 'n ramptoestand in reaksie op die bek-en-klouseer-uitbreking. Die party waarsku dat die siekte nou van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap na groot voerkrale versprei het, wat die beesvleisbedryf en boere se lewensbestaan bedreig. Wynand Boshoff van die VF Plus sê 'n amptelike ramptoestand sal meer befondsing vir entstowwe, beter beheer oor dierebewegings en vinniger optrede moontlik maak om die uitbreking te beperk:

