WAP skitter in matriekeksamen, is gereed vir nuwe jaar

Loading player...
Nie alle skole is al oop nie met die laaste wat môre, die 14de open. Cambridge-leerplanskole het vandag matriekuitslae bekend gestel maar IEB skole spog al van verlede jaar af met goeie resultate. Alida Hill, die hoof uitvoerende beampte van Windhoek Afrikaanse Privaatskool, het op sosiale media 'n boodskap met matrikulante en ouers gedeel.
13 Jan 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Skoffel en plant nóú vir suksesvolle oeste, vra goewerneur

Na etlike dae van bestendige reënval het die Oshikoto-streekgoewerneur, Sacky Kathindi, boere versoek om sonder versuim hul lande voor te berei en voldoende gewasse te plant. Hy het beklemtoon dat tydige beplanning en aanplanting sal help om huishoudelike voedselsekerheid te verseker en selfs 'n surplus kan produseer. Kathindi het boere…
13 Jan 10AM 1 min

VF Plus vra ramptoestand oor bek-en-klou

Die Vryheidsfront Plus vra vir die afkondiging van 'n ramptoestand in reaksie op die bek-en-klouseer-uitbreking. Die party waarsku dat die siekte nou van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap na groot voerkrale versprei het, wat die beesvleisbedryf en boere se lewensbestaan bedreig. Wynand Boshoff van die VF Plus sê 'n amptelike ramptoestand…
13 Jan 10AM 1 min

US$250 miljoen wag vir Namibiese transformasie beleggingsplan

Namibië is deur die internasionale Climate Investment Funds genooi om ’n sektorale transformasie beleggingsplan te ontwikkel, wat die nasionale pyplyn van industriële ontkolingsprojekte sal rig. Dit beoog die mobilisering van tot 250 miljoen Amerikaanse dollar in gerigte kapitaal, tesame met bykomende befondsing van multilaterale ontwikkelingsbanke en finansiële instellings. Die Namibië…
13 Jan 9AM 1 min

Los grondgeskille deur die wet op, nie geweld: Nahas Angula

'n Noodlottige skietery wat dorpshoofde in die Ondonga Tradisionele Owerheid geteiken het en waarin een gesterf het, is toegeskryf aan diepgewortelde mislukkings in gemeenskaplike grondbestuur. Terwyl grondgeskille toenemend geweld aanwakker, sê Swapo-veteraan Nahas Angula aan Kosmos 94.1 Nuus dat geweld nooit 'n oplossing is nie en dring daarop aan dat…
13 Jan 9AM 1 min

Seven Seaters' Association verwelkom tydelike permitte

Sewesitplekbestuurders sal nou tydelike permitte kry namate owerhede optree om langdurige permitvertragings aan te spreek. Die besluit volg op 'n vergadering Maandag tussen operateurs en die vervoerminister, Veikko Nekundi. Die sekretaris van die Seven Seaters' Association, Pablo Benjamin, sê die tydelike permit is 'n werkbare oplossing.
13 Jan 8AM 1 min