
DA spreek kommer oor skoolverlaters en sekere vakke uit
Loading player...
Die DA sê hy verwelkom die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se eerlike en bewysgebaseerde ontleding van dit wat die matriekuitslae oor die onderwysstelsel sê. Die matriekklas van 2025 het ʼn slaagsyfer van 88-persent behaal wat die hoogste in die land se Nasionale Senior Sertifikaat se geskiedenis is. Nazley Sharif van die DA sê leerders wat tussen graad 10 en 12 skool verlaat wek wel kommer, asook prestasieprobleme in vakke soos wiskunde en fisiese wetenskap:

