
Alles is in plek vir die IKR o.19 Wêreldbeker
Loading player...
Die president van Krieket Namibië, Rudie van Vuuren het met Kosmos 94.21 Nuus gesels oor die IKR Onder-19 Wêreldbeker wat die week, Donderdag, hier en in Zimbabwe afskop. Ons bied 16 van die toernooi se 41 wedstryde aan by die Namibië Krieketveld en die High Performance Oval in Windhoek. Namibië se span neem nie aan die toernooi deel nie. Van Vuuren gepraat verduidelik dat spanne voorberei vir plaaslike toestande.

