
SA regeringsdiplomate bekommerd oor Venezuela
Loading player...
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het kommer uitgespreek oor die Amerikaanse militêre operasies in Venezuela, wat die gevangeneming van president Nicolás Maduro en sy vrou Cilia Adela Flores de Maduro tot gevolg gehad het. Die departement het beklemtoon dat die ingryping soewereiniteit ondermyn en die VN-Veiligheidsraad versoek om te vergader. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie van die diplomatieke kenner en Suid-Afrika se eerste ambassadeur in Namibië, Riaan Eksteen, gekry:

