NamRA sê oor verpligte TIN

Loading player...
NamRA het aangekondig dat 'n nuwe stelsel vir invoerders en uitvoerders geïmplementeer is. Uitvoerders, verrekenings- en ekspedisieagente, pakhuisoperateurs, skeepsrederye, vervoerders en die algemene handelsgemeenskap sal almal 'n handelsidentifikasie nommer (TIN) moet bekom. Die handelsnommer en proses stem ooreen met internasionale standaarde. Moses Mwetako wat deel is van die "Automated System for Customs Data World" komitee by NamRA het meer.
19 Dec 2025 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Taxibestuurder met R220 000 se boetes in Kaap vasgetrek

Verkeersbeamptes in die Stad Kaapstad het 'n taxibestuurder met uitstaande boetes van meer as 220 000 Suid-Afrikaanse rand naby die N2 in hegtenis geneem. Hy was slegs een van 360 verdagtes wat die stad se wetstoepassingsagentskappe die afgelope week vasgetrek het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê…
17 Mar 11PM 1 min

Trump sê Kent was 'swak' as teenterrorisme-direkteur

Die Trump-administrasie se top-teenterrorisme amptenaar het bedank oor die oorlog in Iran, en het president Donald Trump versoek om van koers te verander. Joe Kent, direkteur van die nasionale teenterrorismesentrum, het in 'n brief op X gesê dat Iran geen onmiddellike bedreiging vir die VSA ingehou het nie en beweer…
17 Mar 11PM 1 min

Vrugteprodusente kan van ontwikkelingskema gebruik maak

Die Namibiese Akkerbouraad nooi belangstellende en potensiële vrugteprodusente reg oor Namibië uit om aansoek te doen vir deelname aan die Vrugtewaardekettingontwikkelingskema. Hierdie inisiatief is daarop gemik om die uitbreiding van vrugteproduksie te ondersteun deur gesubsidieerde produksiemiddele, kapasiteitsbou en markfasilitering. Gilbert Mulonda, die raad se hoofbestuurder vir akkerbou en tuinbou het…
17 Mar 11AM 1 min

Masemola se 'vrae oor taakmag-ontbinding nie beantwoord'

Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê hy het tydens 'n hoëvlakvergadering die redenasie rondom die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde bevraagteken. Hy sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het nie duidelike redes verskaf nie, ondanks kommer van senior amptenare. Masemola voeg by…
17 Mar 11AM 1 min