Randy “Yster” Marinus – Die Man Agter die Legend

Loading player...
’n Eerlike en diep gesprek met Paarl se eie Randy “Yster” Marinus — oor waar hy vandaan kom, die keuses wat sy loopbaan gevorm het, die politiek van die rugby-apartheid era, en die nalatenskap wat hy vandag nog in die Boland se rugbygemeenskap laat. ’n Segment wat geskiedenis, identiteit en ware menslike stories saambring.
24 Nov Afrikaans South Africa History

Other recent episodes

Olivia Le Cordeur - Die Onbekende Storie van Olivia Le Cordeur

A woman whose name many in Drakenstein know, but whose full story is less often told. Olivia Le Cordeur has spent her life quietly preserving our community’s heritage — from culture and language to the unsung achievements of local people. In this episode of Onse Mense, we uncover the unknown…
25 Aug 1 hr 01 min