KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - In die Holte van Sy Hand – ’n Kragtige Getuienis van Redding, Bewaring en Hoop
Loading player...
Ontdek die ontroerende en inspirerende verhaal van Micheala Faro op Koffiedate – Woensdag 3 Desember. Sy deel openhartig oor haar moeilike opgroei sonder ’n pa, die pyn toe haar ma haar verlaat het, en die buitengewone uitdagings wat haar lewe gevorm het. Ten spyte van alles getuig sy van God se bewarende hand, haar redding, en hoe Hy liefdevolle geestelike ouers soos Psts Ruduwaan en Jeslien Engelbrecht op haar pad gestuur het.
Luister verder na Die Laaste Uur, waar Pst Jeslien Engelbrecht intensief intree vir luisteraars tydens die Fees-seisoen. Jy is ook welkom om jou gebedsversoeke in te stuur.
Gebaseer op Hebreërs 13:5 – “Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.” Hierdie episode bring hoop, geloof, genesing en die wete dat God ons altyd in die holte van Sy hand dra.