COMMUNITY MATTERS - Nuwe Seisoene, Nuwe Kieses: Healing, Identiteit & Transformasie met Reneal Davids
Loading player...
This week on Community Matters, ons gesels diep oor nuwigheid, identiteit, en geestelike seisoene — en hoe jou kieses jou toekoms vorm.
Gasspreker: Reneal Davids
Transformational life & business coach, skrywer van Skaduwees en Geheime, en stigter van The Reneal Effect. Reneal help individue en organisasies om te heel, herlyn en herbou met duidelikheid, moed en geloof.
Saam met mede-aanbieder: Jean Morris
’n Beminde stem van die Kaapse Vlakte, gemeenskapsadvokaat, en inspirerende mentor vir families wat droom van ’n nuwe begin.
As jy voel jy’s in ’n moeilike plek — emosioneel, geestelik of prakties — deel Reneal hoe God nuwe lewe in ou grond kan blaas. Jy kan kies om op te staan. Jy kan kies om te verander. En dit is nooit te laat om jou seisoen te skuif nie.