
Skerp kritiek oor soveelste beleggingswetsontwerp
Loading player...
Die handelsministerie hou tans landwye konsultasies oor die Namibiese Beleggingsbevorderingswetsontwerp. Die konsultasies is hoofsaaklik op die privaatsektor gemik. Die wetgewing lok kritiek uit van kenners wat sê dit is nie beter as die vorige een nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus-ekonoom Robert McGregor gepraat, wat skerp kritiek teen die wetgewing uitspreek.

