Groot afwagting op 'Cat' Mtlala se getuienis oor polisie

Loading player...
'n Misdaadkenner sê Vusimuzi “Cat” Matlala se getuienis môre voor die parlement se ad hoc-komitee in die Kgoši Mampuru-gevangenis in Pretoria, kan vorige bewerings bevestig en nuwe inligting oor onreëlmatige polisie-bedrywighede onthul. Chad Thomas van die Interne Inkomstediens se Forensiese Ondersoeke sê aan SABC News Matlala kan ander betrek om homself te red deur besonderhede van sindikate en lede van Ekurhuleni se Metropolisiedepartement te onthul. Thomas beklemtoon Matlala se getuienis kan die volle omvang van misdadige netwerke blootlê:
25 Nov 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Kauandenge registreer Asoli as politieke party

Josef Kauandenge, president van die Vereniging van Plaaslike Belangegroepe, Asoli, het aangekondig dat die vereniging 'n politieke party geword het hangende 'n formele registrasievoorlegging by die Verkiesingskommissie van Namibië. Asoli sal nou bekend staan as die Asoli Progressiewe Party. Kauandenge het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die stap gedoen…
20 Mar 11AM 1 min

MotoGP: Marquez wil dié naweek terugbons

Motorsport: Die heersende MotoGP-wêreldkampioen, Marc Márquez, sê hy is van plan om hierdie naweek weer te skitter ná ʼn teleurstellende wedren in Thailand. MotoGP keer hierdie week terug na Goiania vir die eerste Brasiliaanse Grand Prix sedert 1992, en die Ducati-renjaer het sy oog op sy eerste sege van 2026…
20 Mar 11AM 1 min

Nekundi sit vereistes vir e-roep taxi-operateurs uiteen

Die vervoer- en inligtingsministeries het met e-roep taxi-operateurs ontmoet. Die operateurs het 56 dae gekry om aan al die vereistes te voldoen om passasiers te kan vervoer. Hulle het kommer uitgespreek oor vertragings in die permitaansoekproses en sê dat dit bestuurders wat van die sektor vir inkomste afhanklik is, negatief…
20 Mar 10AM 1 min

IPC bekommerd oor ongemagtigde besteding, 'ander uitgawes'

Druk is op die Internasionale Betrekkinge en Handel-ministerie geplaas toe IPC-parlementslid Rodney Cloete ernstige rooi vlae in die jongste verslag van die ouditeur-generaal in die parlement uitgelig het. Hy spreek kommer uit oor 39,7 miljoen Namibiese dollar in ongemagtigde besteding en byna 'n halfmiljard dollar wat onder 'n vae "ander…
20 Mar 10AM 1 min