Kuberaanvalle neem plaaslik toe

Loading player...
Namibië sien toenemende voorvalle van gesofistikeerdheid in kuberaanvalle. Gedurende Julie tot September het Cran se NAM-CSIRT-eenheid amper 560 000 kuberkwesbaarhede opgespoor, wat 'n toename van 1,74 persent teenoor die vorige kwartaal aandui. Mufaro Nesongano, Cran-woordvoerder.
17 Nov 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Duisende in SA kry voorvaderlike grond terug

President Cyril Ramaphosa sê die oorhandiging van titelaktes wat 18 000 hektaar grond dek, dui op vordering in die herstel van waardigheid en geregtigheid. Ramaphosa het tydens die geleentheid in Umzimkhulu, KwaZulu-Natal, gesê die 2 800 begunstigdes, insluitend honderde huishoudings met vroue as hoof, besit nou voorvaderlike grond. Ramaphosa het…
21 Mar 5AM 1 min

Fosa: Regering verbloem brandstofkrisis

Die Forum for South Africa het die regering se poging om die publiek gerus te stel oor brandstofvoorsiening verwerp as niks meer as 'n versigtig bewoorde poging om 'n groeiende nasionale krisis te verbloem nie. Fosa-leier Tebogo Mashilompane sê Suid-Afrikaners is nie naïef nie. Hy sê die feite skets 'n…
21 Mar 5AM 1 min

Namibië op 36: Wat dink die jeug?

Namibië vier vandag 36 jaar van onafhanlikheid met baie werk wat nog gedoen moet word in terme van ekonomiese groei en politieke aksie. Kosmos 94.1 Nuus het met Namibiese jongmense gepraat en gevra of hulle dink dat die land ekonomies vry is.
21 Mar 3AM 1 min

SA besweer brandstofvrese

Die departement van minerale en petroleumbronne sê daar is geen rede vir paniekaankope van brandstof in Suid-Afrika nie, aangesien die land se brandstofvoorraad bestendig bly. Die woordvoerder, Lerato Ntsoko, het gereageer op sekere organisasies en individue wat die publiek aanmoedig om na vulstasies te jaag weens 'n vermeende brandstoftekort en…
21 Mar 3AM 1 min

Motorsport: 'Ready, steady, go(-karts)!'

Groot go-kart-aksie vind vandag op die Tony Rust-baan buite Windhoek plaas, wanneer die eerste been van die nasionale kampioenskappe afskop. Altesaam 27 jaers gaan mekaar die stryd aansê. Francois Lottering van Kosmos 94.1 het meer:
21 Mar 3AM 1 min