Ons lewe deur die Gees

Loading player...
Ons lewe deur die Gees, daarom moet die Gees ook ons leefstyl bepaal - Gal. 5:25
Hoe lyk ’n leefstyl wat deur die Heilige Gees bepaal word? Ons gesels oor waarom Jesus die Heilige Gees gestuur het, hoe jy die Vrug van die Gees prakties kan uitleef, en die verskillende gawes van die Gees.
14 Nov 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Verlos uit die mag van verslawing

Wanneer dwelmverslawing lewens verwoes, is dit baie moeilik om lig aan die einde van die tonnel te sien. Selfs wanneer rehabilitasie plaasvind, is daar op die pad vorentoe soveel uitdagings, dat baie mense moed opgee en weer terugval in die greep van verslawing. Daar is egter hoop. Landi-Lee en Arie…
25 Apr 1 hr 16 min

Kolossense vir jou reis

Ons gaan voort met die Vir jou reis-reeks en in hierdie uitsending vra ons weereens hoe jy, as hedendaagse Christen, hierdie brief wat Paulus so lank gelede geskryf het op jou daaglikse lewe kan toepas. Laetitia Butler, van In Him Ministries Wesrand, help ons met daardie moeilike begrip van vergewe…
17 Apr 1 hr 03 min

Filippense vir jou reis

Die brief wat Paulus aan die gelowiges in Filippi geskryf het, staan ook bekend as die blydskapsbrief – nie noodwendig omdat daar baie oor blydskap geskryf word nie, maar omdat die brief oorloop van optimisme. Ons kyk na die redes vir Paulus se optimisme, wat dit beteken om ’n lewenswandel…
10 Apr 44 min

Paasfees

Ons vier die grootste gebeurtenis in die geskiedenis, nl. Jesus se kruisdood, en sy opstanding uit die dood. In dié uitsending, sien ons hoe dat alles rondom die Joodse fees, Pasga, op Jesus gedui het. Ons kyk ook wat die Nuwe Verbond – wat met Jesus se bloed beseël is…
3 Apr 1 hour

Net goeie nuus

Het jy geweet daar is ’n koerant wat net goeie nuus deel? Ek het vir Cobus en Ilse Beukes van Challenge – Die Goeie Nuus Koerant genooi om ons meer hieroor te vertel. Hulle deel met luisteraars hoe Challenge ontstaan het, hulle visie, asook wonderlike getuienisse van lesers wie se…
27 Mar 1 hr 13 min