Net nog enetjie | G20 minus een | Ep. 59

Loading player...
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na die jongste ontwikkelings en onstuimighede op die wêreldverhoog en tuis. Die G20 is nou al “G20 minus een” nadat die VSA volledig onttrek het weens die spanning met Suid-Afrika. Intussen het Argentinië se Javier Milei ook gesê dat hy in Solidariteit met Trump nie sal bywoon nie.
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 02:22 Die G20 minus een
  • 06:12 Toe hang die vuil wasgoed
  • 13:57 ’n Minus en ’n minus maak nie ’n plus nie
  • 22:44 Anders as ’n pizza, kan ’n ekonomie groei
  • 29:22 Wat is die oplossing dan?
11 Nov 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min