Tanya van der Merwe

Loading player...
Tanya kom gee haar rou en egte getuienis van `n pad sonder Jesus, rebellie, trauma, en hoe sy die Here gevind het en haar lewe aan hom oorgegee het. Intussen stap sy `n swaar pad met haar gesondheid en hou sy en haar man vas aan die Here se beloftes.
19 Oct 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Erich Schoeman - Konflikhantering in die Huwelik

Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop en die gesprek wil-wil hand uitruk? Bly ingeskakel vir `n baie goeie gesprek.
11 Oct 31 min

Erich Schoeman - Kommunikasie in die Huwelik

Wat `n groot en belangrike onderwerp. Waarom is goeie kommunikasie so belangrik, en wat bedoel ons eintlik met kommunikasie? Hoekom misverstaan twee mense wat mekaar liefhet, mekaar soms so maklik. Dit en soveel meer - kom luister en leer saam.
4 Oct 31 min

Maryke Fourie

Maryke deel haar hart oor twee gebroke huwelike, die lang pad van herstel en hoe om te leef in vergifnis. God se genade is in alles genoeg.
27 Sep 38 min