Moet prins Andrew krimineel ondersoek word?

Loading player...
Prins Andrew bly in die nuus, veral met Virginia Giuffre se memoir wat vandag vrygestel is. Sy het hom beskuldig en Jeffrey Epstein van jare lange misbruik. Daar is vrae oor of die Britse Metro-polisie ‘n kriminele ondersoek na Andrew se betrokkenheid moet las. SkyNews het die handelsminister Peter Kyle oor die kwessie gevra. Luister self na sy antwoord.
21 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Nog 'n Fishrot verlof om te appelleer-aansoek op pad

Regter Marelise du Plessis het vanoggend 'n aansoek om haar onttrekking in die voortgesette Fishrot-verhoor van die hand gewys. Die onttrekkingsaansoek is deur beskuldigde Sacky Shanghala gebring, met James Hatuikulipi en Mike Nghipunya as mede-aansoekers. Du Plessis het ook die versoek om uitstel van die verhoor van die hand gewys…
23 Mar 11AM 1 min

Nkosi getuig oor bande tussen 'Cat' Matlala, senior polisielede

'n Beampte van die Gautengse Georganiseerde Misdaad-eenheid, Fannie Nkosi, het beweerde bande tussen die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en senior polisielede by die Madlanga-kommissie uiteengesit. Nkosi beweer in 'n verklaring Matlala het loopbaanbevordering beloof, met verwysing na verbintenisse met die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, en die nasionale polisiekommissaris Fannie…
23 Mar 11AM 1 min

Nust bied PhD in voorsieningskettingbestuur aan

Nust het amptelik 'n doktorsgraad in voorsieningskettingbestuur bekendgestel, die eerste gevorderde graad van sy soort in die land. Die nuut geakkrediteerde program sal na verwagting in Mei 2026 begin. Senior vervoer- en logistiekdosent by Nust, Smart Dumba, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die graad daarop gemik is om…
23 Mar 10AM 1 min

NNN verduidelik skuif van stroomop-oliesektor, seuns in die bedryf

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het oor haar eerste 12 maande in die amp op die televisieprogram Agenda besin. Sy het ook die kommer oor die oordrag van die stroomop-oliemandaat na haar kantoor aangespreek. Sy het ook vrae geantwoord oor berigte dat haar seuns belange in die oliebedryf het. Sy het in…
23 Mar 10AM 1 min