Brittanje berei troepe vir Oekraïne-vrede voor

Loading player...
Die minister van Verdediging, John Healey, sê Brittanje is gereed om soldate in Oekraïne te ontplooi indien president Donald Trump van Amerika ʼn vredesooreenkoms met Rusland bereik. Trump en die Russiese president, Vladimir Putin, beplan om binne die volgende paar weke in Hongarye te ontmoet om ʼn einde te bring aan die vier jaar lange volskaalse oorlog. Healey sê militêre personeel sal voorberei word om by ʼn multinasionale mag aan te sluit om Oekraïne se grense te bewaak indien Trump ʼn skietstilstand bemiddel:
21 Oct 2025 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Iran-oorlog: O wee vir rentekoerse

Suid-Afrika sal na verwagting Donderdag sy rentekoersbesluit aankondig, met ontleders wat geen rentekoersverlaging verwag nie te midde van onsekerheid weens spanning in die Midde-Ooste. Die land se repokoers staan tans op 6,75 persent, effens hoër as Namibië se 6,50 persent. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê inflasie sal waarskynlik onder die…
24 Mar 12AM 1 min

Savanna Beef uiters gewild op NSX

Die eerste handelsdag vir slagregte by Savanna Beef se nuwe uitvoerabattoir naby Okahandja was ’n reuse-sukses. Volgens Cirrus, wat die verhandeling bestuur, is 927 slagregte vir die eerste kwartaal teen 300 Namibiese dollar elk verkoop. Die belangstelling bly groot, met talle bestellings wat reeds ingestroom het vir die res van…
24 Mar 12AM 1 min

Oorlog in Midde-Ooste voorspel niks goed vir SA se groei nie

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid sê die konflik in die Midde-Ooste het onsekerheid in finansiële markte geskep, wat 'n beduidende uitwerking op die wêreldekonomie sal hê. Dit volg op Iran se sluiting van die Straat van Hormuz waar ongeveer 20-persent van die wêreld se olievoorraad deurbeweeg. Die uitvoerende…
23 Mar 11PM 1 min

New York se LaGuardia weer oop vir vlugte

New York se LaGuardia-lughawe het heropen vir vlugte ná 'n voorval Maandagoggend Namibiese tyd waarin twee loodse gesterf het toe 'n Air Canada-vliegtuig teen sowat 160 kilometer per uur met 'n brandweerwa op 'n aanloopbaan gebots het. Die vliegtuig met 73 passasiers en vier bemanningslede aan boord het vanaf Montreal…
23 Mar 11PM 1 min