SKB - Die Geheim Agter Perfekte Biltong – Kwaliteit, Diens en Passie met Johan en Jean-Dre van SA Biltong Masters

Loading player...
In hierdie smaakvolle episode gesels gasheer Gerrit met Johan en Jean-Dre van der Valt van SA Biltong Masters oor die kuns om ware Suid-Afrikaanse biltong te maak. Hulle deel hoe kwaliteit en diens hand aan hand loop, hoekom vet so belangrik is vir smaak, en hoe hulle van klein begin tot ’n nasionale handelsmerk gegroei het. Of jy nou ’n biltongliefhebber of ’n sake-entoesias is – hierdie gesprek is propvol inspirasie, passie en heerlike stories.
11 Oct 2025 Afrikaans South Africa Business · Christianity

Other recent episodes

SKB - IT Ondersteuning vir Eenmansake en Klein Besighede

In hierdie episode van Sake Koninkryksbouers gesels ons oor die belangrikheid van IT-ondersteuning vir eenmansake en klein besighede. Is professionele IT-dienste regtig nodig as jy ’n “one-man show” is? Ons bespreek hoe proaktiewe IT-bestuur, databeskerming, e-possekuriteit en betroubare ondersteuning jou besigheid kan beskerm teen verliese – selfs in die middel…
21 Feb 11 min

SKB - Die Reis van ‘n Koninkryksbouer: Van Garagebesigheid tot IT-Impakte

Luister na die jongste episode van Sake Koninkryksbouers, waar ons ook die stories van IT-Maatskappy, Sompisi IT Solutions, hul innovasies in sagteware, hardeware en aanpasbare IT-oplossings, en hoe tegnologie nuwe geleenthede vir jong mense skep. Ideaal vir luisteraars wat belangstel in onderneming, tegnologie, en suksesvolle besigheidstrategieë in Suid-Afrika.
14 Feb 15 min

SKB - Besigheid, IT en Leierskap met Buti Mbele van Sompisi IT

Luister na Koninkryksbouers, waar ons praat met entrepreneure soos Buti Mbele oor die uitdagings en oorwinnings van besigheidsopstart, IT-innovasie en leierskap. Ontdek hoe jy jou passie in wins kan omskakel, jou impak kan maksimeer, en jou span gelukkig en gemotiveerd kan hou. Ideaal vir entrepreneurs, kleinbesighede en almal wat hul…
7 Feb 15 min