ToekomsVenster | Was daar dan niemand nie?

Loading player...
Maak vandag nog ʼn lys van mense met wie jy kan praat wanneer die lewe sy onvriendelike gesig wys. Jy hoef dit nie alleen te dra nie.
14 Oct 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min