Voorleggings oor aanhoor van Mkhwanazi-getuienis

Loading player...
Die getuienisleier van die parlementêre ad ooc-komitee, Norman Arendse, sê verskeie openbare voorleggings is ontvang voor die aanhoor van getuienis deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy het beweer daar is politieke inmenging in die regstelsel en misdaadvoorkoming. Arendse het aan die komitee gesê die Intelligensie-inspekteur-generaal het eers leiding van die gesamentlike staande komitee versoek voordat hy met die ad hoc-komitee vergader het:
4 Oct 2025 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Karakoelraad soek aansoekers

Die landbouministerie het 'n oproep vir uitdrukkings van belangstelling uitgereik en gekwalifiseerde Namibiërs genooi om aansoek te doen vir poste op die Karakoelraad van Namibië voor die sperdatum van 17 April. Dit kom terwyl die huidige raadslede se termyne verstryking nader, met nuwe aanstellings wat daarop gemik is om bestuur…
25 Mar 11AM 1 min

COPE juig oor arres van senior polisiebeamptes in tenderskandaal

Die Congress of the People verwelkom die inhegtenisneming van 12 senior Suid-Afrikaanse Polisiediens-beamptes oor hul beweerde rol in 'n Medicare24-tenderskandaal van 360-miljoen-rand, wat verbind word met die sakeman Vusimuzi Matlala. Pakes Dikgetsi van Cope sê die beskuldigdes het na wat berig word omkoopgeld ontvang, insluitend luukse voertuie en ander voordele…
25 Mar 11AM 1 min

Nog donderstorms tot die naweek op pad

Meer donderstorms kan verwag word oor die sentrale en suidelike dele van die land vir die res van die week tot die naweek. Kosmos 94.1 Nuus het met Albertina Anderson, meteoroloog by die Windhoek weerkantoor gepraat.
25 Mar 10AM 1 min