Alza Rautenbach

Loading player...
Wat `n stralende vrou met `n passie om `n positiewe impak en verskil in mense se lewens te maak. Die uitdagings toe sy groot geword het, het haar gehelp om hard te werk en dankbaar te wees in alle omstandighede. Sy het Feed A Child begin, en dit het gegroei vanaf 300 etes na oor `n miljoen per jaar. Sy is `n ware inspirasie.
12 Oct 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Erich Schoeman - Konflikhantering in die Huwelik

Is konflik in `n huwelik noodwendig sleg? Wat is die verskil tussen konflik en "baklei"? Wat moet `n paartjie doen wanneer emosies tydens konflik hoog loop en die gesprek wil-wil hand uitruk? Bly ingeskakel vir `n baie goeie gesprek.
11 Oct 31 min

Erich Schoeman - Kommunikasie in die Huwelik

Wat `n groot en belangrike onderwerp. Waarom is goeie kommunikasie so belangrik, en wat bedoel ons eintlik met kommunikasie? Hoekom misverstaan twee mense wat mekaar liefhet, mekaar soms so maklik. Dit en soveel meer - kom luister en leer saam.
4 Oct 31 min

Maryke Fourie

Maryke deel haar hart oor twee gebroke huwelike, die lang pad van herstel en hoe om te leef in vergifnis. God se genade is in alles genoeg.
27 Sep 38 min