
O&L open geskiedkundige Model Auas Valley
Loading player...
Die voorsitter van Ohlthaver & List, Sven Thieme, sê die bekendstelling van Model se vlagskip winkel by Auas Valley in die hoofstad is geskiedkundig. Die handelsmerk is in 1965 gestig deur Werner List. Die 100 persent plaaslike eienaarskap beteken dat meer inkomste in die land sal bly, wat sal help om winkels op te gradeer, personeelopleiding te bevorder en produkaanbiedinge uit te brei. Hy het vanoggend by die amptelike bekendstelling van die Auas Valley-tak in Windhoek gepraat.