ZANTIE SWANEPOEL - Moenie Opgee Nie: ’n Bemoedigende Boodskap oor Hoop en Geloof

Loading player...
Zantie Swannepoel deel ’n inspirerende boodskap oor volharding en geloof, selfs wanneer die lewe soos “diesel oor jou wortels” voel. Met ’n kragtige verhaal van ’n spekbosboom wat oorleef teen alle kanse, herinner sy ons dat God net ’n klein stukkie van ons hart nodig het om nuwe lewe en hoop te bring. Hierdie boodskap bemoedig elkeen wat moeg, moedeloos of platgeslaan voel: jy is nie verlate nie, en God kan jou weer herstel en versterk.
1 Oct 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zantie Swanepoel - Discovering God’s Favor: Ordinary Lives, Extraordinary Blessings

Join Zantie Swanepoel in this inspiring podcast episode as we explore the mystery and power of God’s favor. From Noah’s quiet obedience to Mary’s divine destiny, learn how favor flows through righteousness, alignment with God, and divine purpose. Zantie shares practical insights on living a life that attracts God’s grace,…
18 Mar 10 min