Net nog enetjie | Sê Ramaphosa VS-ja vir die Withuis se vereistes? | Ep. 53

Loading player...
Net nog enetjie is terug met ʼn vyfde seisoen, net betyds om saam te gesels oor die Solidariteit Beweging se tweede besoek aan die VSA vanjaar. Met dié besoek wat aan die gang is, het die ANC natuurlik weer ou verraderlike koeie uit die sloot gaan grawe. Terwyl die Beweging met ope arms terug genooi word na die Withuis, stamp die ANC steeds koppe in Washington.
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 01:54 Solidariteit Beweging weer in die VSA
  • 09:41 Die probleme raak net groter
  • 18:46 Is die PA in of uit?
30 Sep 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min