
Madlanga-kommissie: Skrap van taakspan het krisis veroorsaak
Loading player...
Die Direkteur van Openbare Vervolgings in KwaZulu-Natal, Elaine Harrison, het die Madlanga-kommissie meegedeel dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die politieke moordetaakspan te ontbind, het 'n krisis veroorsaak met die ondersoeke oor politieke moorde. Harrison sê die skuif het die toegewyde aanklaers ontwrig, die vordering van sake vertraag, en het die kantoor onseker gemaak oor die span se status, terwyl voortdurende sake en die belange van slagoffers in gevaar gestel is: