
Suid-Afrika se diverse plantspesies gevier in Erfenismaand
Loading player...
Suid-Afrika se biodiversiteit is onlosmaakbaar deel van die land se erfenis, en voordat Erfenismaand verby is, vier ons die ontdekking van ‘n splinternuwe plantspesie, Moraea Anastasia. Dr Brian du Preez, verbonde aan die Universiteit Kaapstad - is passievol oor bewusmaking en die bewaring van inheemse plante. Dit het daartoe gelei dat hy 'n nuwe plantspesie ontdek het - en skouer aan die wiel sit om die omgewing te bewaar. Marlinée Fouché het by hom gaan kers opsteek: