
Sport moet nie verpolitiseer word nie
Loading player...
Daar is beroepe om Israel te verbied om deel te neem aan internasionale sportbyeenkomste as gevolg van sy optrede in Gaza en die besette Wes-oewer. Opinie is verdeeld oor die kwessie en die minister van plaaslike regering in Brittanje Steve Reed sê aan Britse media dat sport nie op daardie manier verpolitiseer moet word nie.