Amper Tyd vir die Windpomp Bash

Loading player...
Die jaarlikse Windpomp Bash vind die naweek van 26 en 27 September plaas by Windpom 14. Groot pryse om te wen en Adam Tas tree ook op.
Baie stalletjies, lekker kos, 'n biertuin en ander musiek vir die res van die familie terwyl die hengelaars die groot visse probeer uittrek.
Vir meer inligting skakel Jaco by 081 287 7867
23 Sep 7AM English South Africa Music Commentary · Society & Culture

Other recent episodes

Dating for Adults - Being happy single first

There is a school of thought that believes you should first be happy on your own, before you can be happy in a relationship. We explore this topic a bit in today's episode.
8 Dec 6AM 7 min