
CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Die Wederkoms en Hoop
Loading player...
Ds Jannie praat oor die voorspelling dat die wederkoms van Jesus Christus volgende week sal plaasvind. Jannie benader hierdie sensitiewe tema met wysheid, nederigheid en 'n diep respek vir die Bybel. Hy herinner ons daaraan dat niemand die dag of die uur ken nie, behalwe die Vader self (Matteus 24:36).