Bizskoops - 18 September 2025
Loading player...
Op die program vandag...
# Die jaarlikse verbruikersprysinflasie daal effens in Augustus
# Die Suid-Afrikaanse motorsektor staar groeiende uitdagings in die gesig
# Die ekonoom Waldo Krugell praat vandag oor die BBP-syfers wat verlede week vrygestel is
# In internasionale sakenuus… Microsoft is gereed om in die Verenigde Koninkryk se Kunsmatige Intelligensie-sektor te belê
# In beleggingsnuus… Aandele in die voedselprodusent Libstar het gister gestyg na gesprekke oor 'n moontlike oornamebod
En ons gesels met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding onder andere te praat oor die risiko's vir die Suid-Afrikaanse ekonomie as die ANC die Suid-Afrikaanse Reserwebank se mandaat uitbrei om werk en groei in te sluit.