Kom Jesus op 23 September of is die kerk 'n verskoning verskuldig?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Prof Hennie Stander, Prof Fanie Snyman en Prof Jan-Albert van den Bergh, gesels in vandag se Perspektief, oor die koms van Jesus
17 Sep 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Vreemdelinge in Suid-Afrika en die Impak van 30 Junie

Jannie Pelser en gaste, Mnr. Willem Els, Prof. Jan Venter en Mnr. Kobus Marais gesels oor vreemdelinge in Suid-Afrika en met die sperdatum van 30 Junie wat vinnig nader staan, vra almal: Wat wag op Suid-Afrika?
10 Jun 52 min

Our "Rainbow Nation" dream...

Three decades later as a democratic South Africa, if we look around us with honesty and humility, the dream of the "Rainbow Nation" often feels like it is slipping through our fingers. Scripture reminds us in 2 Chronicles 7:14 of our call to humble ourselves, pray, and seek God’s face…
27 May 51 min

Geskiedenis as leervak op skool

Jannie Pelser en gaste: Alana Bailey, Dr. Adrienne van As en Dr. Lindie Koorts geses oor die tema: Geskiedenis as leervak op skool. Soos te wagte is daar tans heelwat bespreking en debatvoering oor die voorgestelde nuwe Geskiedenis-kurrikulum vir die skoolgaande jeug. Waaroor gaan hierdie gesprek presies? Watter voorbehoude word…
20 May 51 min

Phala Phala en aanverwante sake

Jannie Pelser en gaste, Prof. Oscar van Heerden, Gert van der Westhuizen en Prof. Jan Venter, gesels vandag oor Phala Phala en aanverwante sake
13 May 52 min