
GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Loslitdag 2025 : Vier die Krag van Gestremdheid
Loading player...
Sluit aan by ons gesprek oor Loslitdag 2025, Suid-Afrika se grootste fondsinsameling- en bewusmakingsveldtog vir persone met gestremdhede. Vanjaar se tema, moedig ons aan om verby beperkinge te kyk en mense in hul volle menswees te sien. Ontdek hoe gemeenskappe, skole en organisasies saamstaan onder die dinamiese blou kleur – ’n simbool van eindelose moontlikhede.