Other recent episodes

Is dit moeilik om jou talente te gebruik? Moira Hartzenberg deel hoe sy in geloof haar doel uitleef.
#VreugdeJoy Soms kan die duiwel op jou skouer sit en vir jou probeer sê jy is nie goed genoeg nie, jy probeer te veel aanpak, Moira Hartzenberg deel hoe sy haar passie en talente uitleef.

Hoe maak jy 'n dissipel groot? Mizáne Pieterse van Little Loud Hearts deel 'n oplossing.
#VreugdeJoy Wat as ons 'n program kon volg om te help met ons kinders grootmaak? Little Loud Hearts en Mizáne Pieterse het die antwoord.

Francois Boyce deel oor die onverwagde uitdagings van ouerskap
#VreugdeJoy Francois en Amoré het 'n moeilike pad met hulle seun Levi se gesondheid gestap, danksy hulle geloof en gemeenskap ondersteuning kan hy hulle storie deel met 'n kragtige getuienis.

Hoe genees ek my wonde volkome om in oorwinning met Jesus te stap? Mariette Loubser help ons stap vir stap.
Plak jy net 'n pleister oor jou pyn? Mariette Loubser deel wat die gevolge is en hoe om dit met God te genees.

Hoe varander jy hoe jy oor jouself dink? Caro van Wyk deel haar getuienis
#VreugdeJoy Soms val ons vas in wat die wêreld oor ons sê. Caro van Wyk deel hoe sy haar identiteit in God gevind het en luister na wat Hy vir haar lewe beplan. Soms moet mens gee om te ontvang.

