
Trump voel sleg oor Katar-aanval
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump voel baie sleg oor Israel se aanval op Hamas-teikens in Katar en het 'n top-gesant, Steve Witkoff, gelas om Katar teen die aanval te waarsku. Dit is volgens 'n verklaring wat deur die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, by 'n perskonferensie gelees is. Trump het nie die aanval op 'n soewereine staat uitdruklik veroordeel nie, en net gesê dit bevorder nie Amerika of Israel se doelwitte nie. Leavitt het meer: