
Wêreld Afrika-waterstofberaad skop vandag in Windhoek af
Loading player...
Die Wêreld Afrika-waterstofberaad begin vandag in die hoofstad, en duur tot Donderdag. Dit word met die tema, Ambition in Action: Fuelling Africa’s Green Industrialisation, the Strategic Conference. Die kommersiële bestuurder van DMG Events, William Shilamba, sê die beraad sal die saak vir waterstof en hernubare energieë stel as 'n onderliggende oplossing vir beide 'n laer-koolstof-energiestelsel en die bloudruk vir 'n groen industriële ekonomie: