
Alcaraz weer tennis mans-wêreld nr. 1
Loading player...
Tennis: Carlos Alcaraz is die eerste keer sedert 2023 weer nommer een in die wêreld ná sy sege in die Amerikaanse Ope. Die 22-jarige Spanjaard het sy Italiaanse teenstander, Jannik Sinner, in vier stelle verslaan om sy tweede titel op Flushing Meadows en sy sesde Grand Slam-titel te buit. Sinner was 65 agtereenvolgende weke bo-aan die wêreldranglys. Alcaraz sê dis wonderlik om een van die grootste teikens te bereik wat hy begin vanjaar vir homself gestel het: