Skoolbenodighede is die verskil tussen hoop en wanhoop

Loading player...
As ʼn maatskaplike werker het Chandré Oosthuizen al eerstehands die invloed gesien wat iets soos ʼn skooltas op ʼn kind het. Sy het in Maroela Media se ateljee hieroor kom gesels.
5 Sep 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min