ToekomsVenster | Die krag van ‘mekaar’ in die Bybel

Loading player...
Bid vir mekaar. Daar is geen daad van naasteliefde soos om vir iemand by die Vader in te tree en hulle name voor die troon van God te noem nie.
4 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min