
Stad Windhoek wil jou insette hoor!
Loading player...
Die Stad Windhoek doen 'n beroep op alle inwoners om hul stemme te laat hoor. 'n Reeks openbare raadplegende vergaderings het in die hoofstad se kiesafdelings afgeskop en sal tot 26 Oktober duur. Die doel is om belangrike prestasies uit te lig en die uitdagings wat in die huidige termyn in die gesig gestaar is, aan te pak. Stadswoordvoerder Lydia Amutenya het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.