Venus sê oor terugkeer na Amerikaanse Ope

Loading player...
Die Amerikaner Venus Williams en Leylah Fernandez van Kanada speel as promotorskeuse saam in die Amerikaanse Ope se dubbelspel vir vroue. Williams het al twee keer die titel verower op Flushing Meadows. Die twee is onder sewe promotorskeuses in die trekking. Die 45-jarige Williams, wat verlede maand na 16 maande na die toer teruggekeer het, sê sy is verheug om terug te wees op die baan en sonder pyn te speel:
28 Aug 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ndoro-skoolhoof verwelkom koshuise, sê afwesigheid sal afneem

Die nuwe Ndoro Gedenkskool-koshuis en veeldoelige saal in Kongola in die Zambezi-streek sal dinge baie makliker maak vir leerders om skool by te woon met gemak en afwesigheid verminder. Die fasiliteit, wat deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah ingewy is, beskik oor sonkrag, 'n kragopwekker, drie boorgate en 'n afvalwaterbehandelingsaanleg wat skooltuinmaak-inisiatiewe…
28 Aug 6AM 1 min

NSFAS stel skuldinvorderaars aan

Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente versterk pogings om studielenings in te vorder, met die fokus op leners wat voor 2018 befondsing ontvang het. Diegene wat meer as 30 000 Suid-Afrikaanse rand per jaar verdien, moet begin om terug te betaal, aangesien rekeninge moontlik aan gemagtigde eksterne skuldinvorderaars oorhandig kan…
28 Aug 6AM 1 min

Mikroleners mag nie ID's, rybewyse, PIN-nommers afvat nie

Namfisa het die publiek gewaarsku teen ongeregistreerde mikroleners wat hulle skuldig maak aan onwettige praktyke soos die konfiskering van kliënte se ID's. Die owerheid het verskeie klagtes ontvang van leners wat ID's, rybewyse en bank PIN-nommers afvat. Kosmos 94.1 Nuus het met Victoria Raimond, bestuurder van korporatiewe kommunikasie en verbruikersopvoeding…
28 Aug 6AM 1 min

Kombat-myn sal moontlik in K4 bedrywighede hervat

In Mei 2025 het Trigon Metals ingestem om sy hele belang in Namibië se Kombat-myn aan Horizon Corporation te verkoop vir 24 miljoen Amerikaanse dollar. Dit kom na die myn op 16 Januarie oorstroom het. Daar is destyds gesê Kombat kan bedrywighede in die laaste kwartaal van vanjaar hervat, so…
28 Aug 6AM 1 min

Junie se handelsbalans teken 'n surplus aan

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê die land se Junie handelsbalans 'n surplus van 856 miljoen Namibiese dollar beloop, 'n beduidende verbetering in vergelyking met 'n hersiene surplus van 341 miljoen dollar wat in die vorige maand aangeteken is. Woordvoerder Mirjam Shihepo het meer.
28 Aug 6AM 1 min