Marcel Theron gesels met Anthony Boucher oor identiteitsdiefstal

Loading player...
Wat is identiteitsdiefstal en hoe kan jy dit keer?
Marcel Theron gesels met die hoof van Mike Bolhuis se kubermisdaad-eenheid, Anthony Boucher.
Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1
27 Aug 2025 7AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher

Skakel elke Maandag om 16:45 in vir Diere Maniere, ’n interessante en insiggewende gesprek met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het. Van troeteldiere tot wild bespreek ons gedrag, sorg, praktiese wenke en fassinerende feite wat elke diereliefhebber sal waardeer. Ontdek nuwe insigte en leer meer…
10 Mar 3AM 6 min

Woorde, Musiek en Kultuur: FNB Windhoek Woordfees

Elmero Strauss gesels met Sanet Prinsloo oor die FNB Windhoek Woordfees wat hierdie naweek plaasvind. Van musiek en stories tot kuns en kultuur – die Woordfees bring kreatiwiteit en inspirasie na Windhoek.
9 Mar 5AM 6 min

Die Midde-Ooste Konflik en die Impak op Oliepryse, Inflasie en Markte

Jean-Louis Knouwds gesels met Dawie Roodt oor die moontlike ekonomiese gevolge van die konflik in die Midde-Ooste. Hulle bespreek hoe stygende oliepryse gewone verbruikers kan raak, wat dit vir brandstofkoste kan beteken en of sentrale banke rentekoerse langer hoog sal moet hou. Die gesprek kyk ook na die breër impak…
5 Mar 1AM 3 min

Irma Rescue Panic: Verstaan die Verskil tussen Angstigheid en Paniek

Ons gesels oor die belangrike verskil tussen angstigheid en paniek, en help jou verstaan wanneer Irma Rescue Panic die regte keuse vir jou kan wees. Ons bespreek praktiese voorbeelde en gee duidelikheid oor hoe om emosionele uitdagings beter te hanteer met die regte ondersteuning. Alles is gereël aan my kant…
4 Mar 6AM 8 min